www.anniesloansa.co.za

 

Is jy ‘n doen-dit-self persoon, maar het leiding nodig om Ouma se kassie op te knap met ‘n verftegniek? Kom deel in ‘n kreatiewe werkswinkel vol pret! Lisa Spaarwater sal jou wys hoe om ‘n paar gewilde tegnieke aan te pak deur van Chalk Paint™ decorative paint by Annie Sloan gebruik te maak.

 

Verpes jy ook die omslagtige taak om verf te verwyder, te skuur en te onderlaag voordat jy kan begin verf? Met Chalk Paint™ is skuur en onderlaag nie nodig nie. Glo dit!

 

WERKSWINKEL DATUMS:

 

Introductory:

Donderdag 4 September

Saterdag 13 September

Woensdag 1 Oktober

 

Decorative:

Woensdag 3 September

Donderdag 25 September

 

Introductory & DIY:

Woensdag 24 September

 

Introductory plus Decorative Werkswinkel: Saterdag 6 September

 

Stuur vir ons 'n e-pos na lemonlilac@maxitec.co.za om te bespreek vir 'n werkswinkel.

 

Bank besonderhede:

L.E. Spaarwater h/a lemon & lilac paint techniques

FNB Tygerberg

Tjek rekening: 622 646 22 658

Tak kode: 201 410

 

Faks asb bewys van betaling na 086 211 7935 / e-pos na lemonlilac@maxitec.co.za om jou bespreking te bevestig.