Het jy ‘n familie-erfstuk wat nie meer in jou dekorskema pas nie?

Kan jou kombuiskaste doen met ‘n opkikker sonder om dit te vervang?

Het jou baba- of kinderkamer iets spesiaal nodig?

Bou julle ‘n nuwe huis?

 

Lemon & Lilac Verftegnieke het meer as elf jaar gelede begin en verf sedertdien die Kaap rooi!