Chalk Paint™

 

Chalk Paint™ decorative paint by Annie Sloan het die dekor wereld op loop & dit is duidelik hoekom. Geskep in Engeland deur Annie Sloan (dekoratiewe verf kenner & skrywer van 24 boeke oor tradisionele verf, kleur en tegnieke), is Chalk Paint™ bekend vir hoe gebruikers vriendelik die verf is - geen afskuur werk of onderlaag is nodig om lelike meubels in pragstukke te verander nie. Dit kan gebruik op op feitlik einge oppervlak, hout wat vernis is tot metaal & plastiek. Dit werk ook goed op vloere, mure, kombuiskaste en meer. Chalk Paint™ kan selfs buite gebruik word. Dit kan maklik verdun word of los die deksel af vir ‘n paar uur & jy’t lieflike dik tekstuur verf.

 

Dit is baie laag in VOC wat dit ‘n wonderlike eko-vriendelike produk maak. Die verf droog besonder vinnig en kom in 30 kleure. Die verf kan maklik gemeng of ligter gemaak word om ‘n groot verskeidenheid kleure op te maak. Pret!

 

Jy kan Chalk Paint™, sagte wakse (deursigtig en donker) & boeke direk by ons bestel deur ‘n e-pos te stuur aan lemonlilac@maxitec.co.za of kom kuier by ons in Observatory, Kaapstad.

 

Chalk Paint™

1L blik R250.00

100ML toets potjie R55.00

 

Kleurkaart R10

 

Wakse

500ML clear wax (deursigtige waks) R140.00

500ML dark wax (donker waks) R140.00

 

Kwaste

Annie Sloan paint brush / verfkwas, grootte 8 - R250

Annie Sloan paint brush / verfkwas, grootte 12 - R310

 

Boeke

Quick & easy paint transformations R270.00

Creating the french look R240.00

Colour recipes for painted furniture R290.00

Annie Sloan workbook R270.00

 

Ons bied ook Chalk Paint™ werkwinkels aan. Dit sal vir altyd verander hoe jy na verf kyk. Werkswinkels is ‘n wonderlike geskenk idee vir ‘n vriendin/ma.

 

Bank besonderhede:

L.E. Spaarwater h/a lemon & lilac paint techniques

FNB Tygerberg

Tjek rekening: 622 646 22 658

Tak kode: 201 410

 

Faks asb bewys van betaling na 086 211 7935 / e-pos na lemonlilac@maxitec.co.za om jou betelling te bevestig.